Nibbles

Hier is ‘n paar foto’s van Nibbles. Ons het hom laas jaar Augustus ‘Adopt’ vir my ma. Hy is die oulikste dingetjie onder die son. Hy smile heeldag en is dankbaar vir ‘n liefdevolle familie elke dag. Hy is ‘n blessing vir ons familie ook. Hy word nou die 2de Maart 1 jaar oud. Ons sal vir julle nog foto’s stuur in die loop van die maand.

You can leave a response, or trackback from your own site.

Leave a Reply

Anti-Spam Protection by WP-SpamFree

2010 movies